HOME PAGE >> 

Flock 2016
 
Birdlife Polokwane and the University of Limpopo was well represented at Birdlife South Africa's Flock 2016 event in Skukuza, KNP from 9-13 March. At the LAB (Learn about Birds) conference we had a significant contribution with eight presentations at at - eight oral presentations by Derek Engelbrecht(2), Tshifhiwa Mandiwana-Neudani, Dikobe Molepo, Ali Halajian, Joe Grosel(2) and Peter Mokumo and two poster presentations by Masotla Makhudue and William Malepe. ... [read more]
Mkhombo Dam Outing
 
Ons is vroegoggend uit die vere waar ons mekaar 05:00 ontmoet het by die golfklub om die dag saam met ons toergids, Richter, die skaars swarstertgriet (Black-tailed Godwit) te gaan soek. With great anticipation, we watched the clouds as it was raining throughout the week. Fortunately for us, we had a lovely sunny day of birding. When we arrived we were greeted by an Osprey (Visvalk) sitting in a dry tree in the dam, feasting on his catch. ... [read more]
Chebeng Grassveld Outing
 
'n Spesiale dag vir almal! Ons het lekker vroeg begin en was al in die grasvelde teen 06:00. Dit het die vorige dag en nag lekker gereen, so die stof was min en temperature laag. By ons eerste stop en ook deur die hele dag is ons gegroet deur Rooineklewe rike (Roufus-naped Lark) wat aanhoudend roep. Ons skop toe net daar af met 'n Donkerkoester (Plain-backed Pipit) wat redelik mak was en 'n paar van ons kon goeie foto's kry. ... [read more]
Witsieshoek 'MAD DASH'
 
Die manlike deel van die Wat-Kyk-Jy span het weer besluit, soos in Augustus 2015, om weer op een dag ('Mad Dash') 'n deel van ons land te dek vir moontlike 'Lifers'. In Augustus 2015 het ons in een dag, vanaf Pretoria, Kimberley se omgewing gedek as ook omgewings nader aan Bloemfontein. Ons het besluit om op 30 Januarie 2016 deur te skiet in een dag na Witsieshoek (900km soontoe-en-terug). Die area is gelee teen aan die Drakensberg reg aan die noordelike deel van Lesotho. ... [read more]


   MORE ARTICLES:   DOWNLOAD NEWSLETTERS:
    -   Portugal & Spain Outing - 10 October 2015     -   April 2016 
    -   Polokwane Bird Club Outing Club Ranch     -   March 2016 
    -   Forest Drive Uitstappie - Aug 2015     -   November 2015 
     -   [Browse More Articles]  




EVENTS CALENDAR

«April 2016»
SMTWTFS
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

LIMPOPO 2016
550 CHALLENGE
CURRENT COUNT: 350
POLOKWANE 100K
BIRDING CHALLENGE
LIMPOPO 550 CHALLENGE
PREVIOUS YEARS' SCORES
CONTACT DETAILS
P.O. Box 699
Fauna Park
0787
(015) 263 6473
UNUSUAL SIGHTINGS
Please report any unusual
sightings to Joe Grosel on
082 415 5250

happy birding